Clint Eastwood

Clinton Eastwood
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Eastwood in 2010 by die Toronto-rolprentfees.

Geboortenaam Clinton Eastwood Jr.
Geboorte 31 Mei 1930 (1930-05-31)
San Francisco, Kalifornië, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Lewensmaat Maggie Johnson 1953-1984,

Dina Eastwood 1996 -2014

Kinders Onbepaalde getal, o.a. Scott Eastwood
Beroep(e) Akteur, regisseur, vervaardiger, politikus en musikant
Aktiewe jare 1954-tans
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Clinton "Clint" Eastwood jr. (gebore op 31 Mei 1930) is ’n Amerikaanse akteur, rolprentvervaardiger, regisseur, musikant en politieke figuur wie se loopbaan oor meer as ses dekades strek.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search